top of page
Montagu Gee Om
Montagu Cares is 'n NPO wat tydens die inperking in 2020 deur die Montagu-gemeenskap begin is. Ons het hande gevat met die NG Kerk, die Gemeenskapskerk, die Centre of Hope asook verskeie vrywilligers in ons dorp om 'n sopkombuis te skep.
​
Vind hieronder uit hoe jy betrokke kan raak.
bottom of page