top of page


GEE
As die kerk van die Here, glo ons dat elke lid van die liggaam die houding van 'n liefdevolle gewer moet hê. God het ons geroep tot die bevordering van die Koninkryk van God. Nuwe lewe lidmate in Montagu skenk graag hul tyd, hul kundigheid en hul finansies, sodat die kerk kan vooruitgaan. As jy bereid is om te gee met 'n vrolike hart, is daar verskeie maniere waarop jy aan hierdie bediening kan skenk.
AANLYN BYDRAES

WORD 'N VRYWILLIGER
Kontak gerus die kerkkantoor by nuwelewemontagu@gmail.com vir meer inligting indien jy
betrokke wil raak.
BANKBESONDERHEDE
ABSA
TJEK REK: 1050140225
TAKKODE: 632 005

bottom of page