
![]() | ![]() | ![]() | ![]() | ![]() | ![]() |
---|---|---|---|---|---|
![]() | ![]() |
Week se byeenkomste
​
Jy is welkom om by ons dienste aan te sluit,
elke Sondagoggend om 09:00 uur.
Jy kan ook by 'n selgroep aansluit,
Woensdae om 10vm
Woensdae om 6nm
​
Power Hour Woensdae 7nm
​
'Men at 6' op Vrydae om 5:30vm.
​
Jeug Vrydagaande op die hoek van
Piet Retief en Bloem Straat
Gr R - Gr 6 5nm
Gr 7 - Gr 12 6nm
Kontak
Pastoor Christian Wickham 082 220 5095
Pastoor Rudolph Claassen - 061 487 0410
WELKOM TUIS
Aan al ons vriende en familie, ons vertrou dat jy die liefde van die Here sal ervaar in ons byeenkomste en kommunikasie. Hier sal jy groei in die Here terwyl jy gewortel word in 'n verhouding met die Heilige Gees en ander gelowiges. Mag jy hier die vrymoedigheid hê om jou God-gegewe-geestesgawe te oefen en ontwikkel sodat jy deel vorm van die Heilige Weermag van die Here.



OOR ONS GEMEENTE
Ons is 'n multi-generasie, multi kulturele gemeenskap van gelowiges in 'n klein historiese dorpie, Montagu, in the Weskaap van Suid Afrika.
Ons is lief vir God die Vader, ons roem in die kruis van ons Redder Jesus Christus en ons vind krag en vrede in mekaar se geselskap en die leiding van die Heilige Gees.
VERSKEIE BEDIENINGE
Van 'n goed afgeronde en effektiewe Kinderbediening tot spanne wat kos aan die arm voorsien; ons mense is lief vir hul medemens. Ons floreer op die diversiteit van bediening.
DIENSTE
Afrikaanse dienste op Sondae om 08:30
Engelse dienste op Sondae om 10:30
​
Gebeds Byeenkomste
Woensdae om 07:00