top of page
DIENSTYE
​

Jy is welkom om by ons dienste aan te sluit,
elke Sondagoggend om 09:00 uur.  


​


Jy kan ook by 'n selgroep aansluit,

Dinsdae om 10vm
Woensdae om 6nm

'Men at 6' op Vrydae om 6vm.


Kontak

Pastoor Rudi Claassen - 061 487 0410

WELKOM TUIS

Aan al ons vriende en familie, ons vertrou dat jy die liefde van die Here sal ervaar in ons byeenkomste en kommunikasie. Hier sal jy groei in die Here terwyl jy gewortel word in 'n verhouding met die Heilige Gees en ander gelowiges. Mag jy hier die vrymoedigheid hê om jou God-gegewe-geestesgawe te oefen en ontwikkel sodat jy deel vorm van die Heilige Weermag van die Here. 

892a7de9-1055-4dcf-9694-096517038295_edi
0df16942-44ef-46c3-8e1e-a0a391824705_edi
706b7120-99bf-4a92-a92a-ffe89c830f44_edi
OOR ONS GEMEENTE

Ons is 'n multi-generasie, multi kulturele gemeenskap van gelowiges in 'n klein historiese dorpie, Montagu, in the Weskaap van Suid Afrika. 

Ons is lief vir God die Vader, ons roem in die kruis van ons Redder Jesus Christus en ons vind krag en vrede in mekaar se geselskap en die leiding van die Heilige Gees. 

VERSKEIE BEDIENINGE

Van 'n goed afgeronde en effektiewe Kinderbediening tot spanne wat kos aan die arm voorsien; ons mense is lief vir hul medemens. Ons floreer op die diversiteit van bediening. 

DIENSTE

Afrikaanse dienste op Sondae om 08:30

Engelse dienste op Sondae om 10:30

​

Gebeds Byeenkomste 

Woensdae om 07:00

bottom of page